Welkom lesers na die eerste uitdaging vir die Kanniedood leesfees!
Storm van der Merwe moet die smokkelnetwerk wat verantwoordelik is vir die stroping van skaars vetplantjies opspoor. Maar met Kai wat ook agter die skerms werk en Jane met haar eie agenda, is daar baie verdagtes!
Jou eerste uitdaging is om jou eie ondersoekbord te skep! Wie dink jy kan agter die smokkeling wees?
Hoe kan jy hierdie uitdaging voltooi? Skep ‘n fotokollage of video wat jou verdagtes uitlig – sluit leidrade, verbindings, en jou teorieë in! Onthou om ‘n kopie van Kanniedood in jou plasing in te sluit!
Onthou om @jonathanball_local te merk!
3 responses to “Kanniedood uitdaging”
-
-
Helen Faber (@enchantments_of_books_and_tea)



Leave a Reply