[aioseo_breadcrumbs]

Waar bloed kruip: uitdaging

Waar bloed kruip lees soos ‘n mediese drama tv-reeks of film. Watter akteurs dink jy kan die verskillende karakters speel?

Skep ‘n plasing met die akteurs wat volgens jou al die groot karakters van Waar bloed kruip kan speel. Die akteurs kan Suid-Afrikaans wees of van enige ander nasionaliteit.

Onthou om ‘n kopie van die boek in jou plasing in te sluit. Die plasing kan óf ‘n karrousel met verskeie foto’s wees óf ‘n video.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

One response to “Waar bloed kruip: uitdaging”


Share This Article

Facebook
Twitter
Pinterest

Related Reviews