Asher se invloed kan oorals in die hospitaal gevoel word. Die ander dokters, susters en pasiënte het almal ‘n positiewe indruk van hom gehad.
Wie dink jy kon hom vermoor het? Skep ‘n plasing wat jou verdagtes uitlig.
Onthou om ‘n kopie van die boek in jou plasing in te sluit. Die plasing kan óf ‘n karrousel met verskeie foto’s wees óf ‘n video.
4 responses to “Waar bloed kruip: uitdaging”
-
-
Rochelle Bouwma (Bookstashelly)
Hier is die skakel na my uitdaging
https://www.instagram.com/reel/DVrBnTxDIEn/?igsh=cXQ5YzNobWk4cjNl
-



Leave a Reply